Groeptoetse
U kan wel versoek dat ons ‘n spesiale groeptoets vir u skool of gemeenskap reël maar die ligging en hoeveelheid leerders sal die koste bepaal.
U kan hierdie toetse versoek deur die sielkundige direk te kontak:
Dr. Ezette du Plessis : 0828050736
E-posadres: [email protected]

