In-persoon Toetse Tans beskikbaar in Pretoria, Oosrand en Stellenbosch Indien u verkies dat die toets in die teenwoordigheid van ‘n sielkundige afgelê en die uitslae persoonlik […]
Groeptoetse U kan wel versoek dat ons ‘n spesiale groeptoets vir u skool of gemeenskap reël maar die ligging en hoeveelheid leerders sal die koste bepaal. […]
Aanlyntoetse Aanlyntoetse is presies gelykstaande aan individuele toetsing of groeptoetsing maar word tuis gedoen. Die proses behels dat die kliënt (of kind) ons Biografiese vraelys voltooi […]