Tans beskikbaar in Pretoria, Oosrand en Stellenbosch
Indien u verkies dat die toets in die teenwoordigheid van ‘n sielkundige afgelê en die uitslae persoonlik deur die sielkundige oorgedra word, kan u die sielkundige direk skakel by een van die volgende nommers of u kan ’n navraag doen deur op die boonste skakel te klik. Ons beveel soms aan dat u sekere van die vraelyste tog aanlyn invul omdat dit heelwat spaar in konsultasietyd en -kostes. Die sielkundige wat met u profiel werk sal u dan dienooreenkomstig kwoteer.
U kan ook self ’n afspraak maak deur die sielkundige te skakel:
Dr. Louise Boshoff Prinsen (Pretoria):
Tel: 082 491 1336
Me. Chereen Cloete (Pretoria):
Tel: 082 366 8170
Me. Marelise Botha (Stellenbosch):
Tel: 082 897 1470
Me. Gene Erasmus (Oosrand)
Tel: 082 676 9665