Groeptoetse

U kan wel versoek dat ons ‘n spesiale groeptoets vir u skool of gemeenskap reël maar die ligging en hoeveelheid leerders sal die koste bepaal. 

U kan hierdie toetse versoek deur die sielkundige direk te kontak:

Dr. Ezette du Plessis : 0828050736

E-posadres: [email protected]

Groeptoetse

Indien u behoefte het dat groeptoetse by u skool of in u omgewing afgeneem word, kan u die kontakvorm voltooi en u behoeftes noem. U kan […]